Die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die bevolking het in 2011 op 115 946 gestaan.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Ceres Prince Alfred Hamlet Op-die-Berg (alternatiewelik, Die Dorp op die Berg) Tulbagh Wolseley

Kategorie:Wes-Kaap