duimnael|Adriana Lima in 2019
Adriana Franceska Lima (gebore 12 Junie 1981) is 'n Brasiliaanse fotomodel. Sy is veral bekend vir haar modelwerk met Victoria's Secret en Maybelline.
Vroeë lewe Adriana is in die Noord-Oostelike kusdorpie van Salvador, Bahia, Brasilië gebore. Sy is die dogter van Nelson Torres en Maria da Graça Lima.
Loopbaan as fotomodel Sy is ontdek in 'n winkelsentrum toe sy 13 jaar oud was. Toe sy 15 was, het sy die Brasiliaanse Ford Supermodel of the World Search kompetisie gewen, en die volgende jaar, 1996 het sy tweede gekom in die Ford Supermodel of the World kompetisie. Drie jaar later het sy na New York, VSA gegaan en daar gebly.
Kategorie:Brasiliaanse kunstenaars Kategorie:Modelle Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense