Disa amoena is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom by Lydenburg, tussen die Mauchsberg en Mount Anderson voor. Die plant word bedreig deur die aanplanting van bosse, die ontwikkeling van infrastruktuur en indringerplante.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika amoena