Disa atrorubens is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Kaapse Skiereiland en Kaap Hangklip tot by Nieuwoudtville voor. Die plant blom net na veldbrande en word bedreig deur ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika atrorubens