Disa aristata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. Die plant is endemies aan Limpopo en kom in die Wolkberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 25 km2. Die plant groei op berghange en is omring deur denneboom plantasies. Alhoewel die dennebome nie aangeplant word op berghange nie, versprei die sade na die hange en word 'n bedreiging vir die plant.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika aristata