Die jaar 948 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Sinode van Ingelsheim beslis ten gunste van Artaud in sy geskil met Hugo oor die bisdom van Reims.

Geboortes Pous Benedictus VIII, die 143ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1024).

Sterftes 15 Junie – Romanos I van Bisantium, Bisantynse keiser (* circa 870)

Kategorie:10de eeu