Calapas (Cala Pass) is 'n bergpas op die R410 pad wat in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (ou Transkei), in die huidige Oos-Kaap geleë is. Dit is noordwes van Kala oppad na Elliot.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Eksterne skakels
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap