Smutspas is 'n bergpas in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit van die Oos-Kaap. Dit strek oor 'n grondpad in die Stormberg wes van Dordrecht oppad na die N6.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap