Die Buyspoort is 'n poort in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap. Dit is net suid van Willowmore oppad na Uniondale met die N9-nasionale pad.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap