Romulea lutea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit op die duine en sand, wes van Koekenaap, voorkom. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 176 km² en kan die grootste deel van sy habitat afstaan aan mynbou bedrywighede indien die projek voortgaan.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

lutea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika