Romulea quartzicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor waar daar net een bevolking is. Hierdie populasie word bedreig deur 'n moontlike mynbou projek.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

quartzicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika