Romulea rupestris is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld en Kamiesberg voor. Daar is drie subpopulasies en die totale aantal plante word op minder as 250 beraam.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
rupestris Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika