Romulea hirta is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveld-eskarp rondom Nieuwoudtville, suidwaarts tot by die Roggeveldberge-eskarp en die noordelike Sederberg voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hirta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika