Romulea elliptica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die strandveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Vredenburg tot by Saldanhabaai voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 3 km². Die plant het van sy habitat afgestaan aan kus ontwikkeling en gewasverbouing. Die totale populasie word beraam as minder as 600 plante wat in vier gefragmenteerde sub populasies voorkom. Die plant word tans bedreig deur deur industriële ontwikkeling asook oorbeweiding.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
elliptica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika