Romulea komsbergensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, vanaf Komsbergpas tot by Middelpos. Die spesie se habitat word bedreig deur gewas verbouings.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

komsbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika