Romulea namaquensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Steinkopf tot Kamiesberg voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 620 km² en daar is nege sub populasies. Vyf van die subpopulasies word deur gewasverbouing bedreig.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
namaquensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika