Romulea saldanhensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die strandveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van St. Helenabaai tot by Darling voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 793 km² en het van sy habitat afgestaan aan kus ontwikkeling en gewasverbouing. Tans is indringerplante 'n bedreiging.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
saldanhensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika