Romulea eximia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die renosterveld en fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Vredenburg tot by Melkbosstrand. Dit was op 'n tyd volop tussen Mamre, Darling en Malmesbury en gewild onder blomme verkopers. Die huidige sub populasies word bedreig deur graanverbouing en indringerplante.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

eximia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika