Eidsvoll 280px Kaart van Akershus Wapen 150px|center 75px|center Ligging in Akershus 90px|center Land 20px Noorweë  Provinsie (Fylke) 15px Akershus Koördinate  Stigting 1 Januarie 1838 Oppervlakte:    - Totaal 457 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2008) 19 961  - Bevolkingsdigtheid 48/vk km Taalvorm Bokmål Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Terje TesloSenterpartiet Amptelike Webwerf eidsvoll.kommune.no

duimnael|links|250px|Eidsvollsbygningen in 2005 Foto: Kjetil Bjørnsrud

Eidsvoll is 'n munisipaliteit (Noors: kommune) in die Noorse provinsie (fylke) Akershus met 'n oppervlakte van 456 vierkante kilometer en 'n bevolking van 19 916 mense (2008). Die munisipaliteit is na sy administratiewe hoofstad vernoem en grens in die noorde aan Østre Toten en Stange, in die ooste aan Nord-Odal, in die suid-ooste aan Nes, in die suide aan Ullensaker en in die weste aan Nannestad en Hurdal.

Eidsvoll staan vandag veral bekend vir die Noorse Grondwet van die jaar 1814, wat hier op 17 Mei 1814 in die huis van Carsten Anker, Eidsvollbygningen, onderteken is.

Kategorie:Nedersettings in Noorweë