Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika is die agentskap van die Suid-Afrikaanse regering wat die nasionale biblioteek onderhou met alle gepubliseerde materiaal oor die land.
Geskiedenis duimnael|Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika, Kaapstad Totstandkoming onder die Nasionale Biblioteekwet Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika se basiese funksies word in Seksie 4 subseksie 1 van die Nasionale Biblioteekwet, No. 92 van 1998 beskryf en sluit in:
om 'n volledige versameling van gepubliseerde dokumente van, of wat verband hou met Suid-Afrika op te bou om enige ander versameling dokumente vanuit Suid-Afrika, of wat betrekking het op Suid-Afrika, gepubliseerd of ongepubliseerd, in stand te hou en verder uit te brei om die optimale bestuur van versamelings gepubliseerde dokumente wat in Suid-Afrikaanse biblioteke gehou word te bevorder as 'n nasionale hulpbron; en 'n nasionale bibliografiese diens te lewer en op te tree as die nasionale bibliografiese agentskap om optimale toegang tot gepubliseerde dokumente, nasionaal en internasionaal, te bevorder om verwysings- en inligtingsdienste nasionaal en internasionaal te lewer om as die nasionale bewaringsbiblioteek te dien en bewaringsdienste nasionaal te lewer om bewustheid en waardering vir die nasionaal gepubliseerde dokumentêre erfenis te kweek om inligtingsbewustheid en -geletterdheid te bevorder
Die Bell-Krynauw-versameling word ook hier gehou.
Bronnelys Duncan, Paul en Alain Proust: Hidden Cape Town. Kaapstad: Struik, 2013.
Eksterne skakels Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika
Kategorie:Biblioteke Kategorie:Kultuur in Suid-Afrika Kategorie:Regeringsdienste