Bien Hoa (Viëtnamees: Biên Hòa, ) is 'n stad in die suide van Viëtnam. Die stad het 'n bevolking van 1 250 800 in 2018 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi, Ho Chi Minh-stad, Hai Phong en Can Tho. Bien Hoa is geleë net suidwes van die grens tot Kambodja en oos van Ho Chi Minh-stad. Die stad lê aan die monding van die Mekongrivier in die Suid-Chinese See.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Viëtnam