Ixia reclinata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom suidwes van die Theewaterskloofdam voor. Die plant het 80% van sy habitat verloor toe die dam gebou is. Die oorblywende habitat is omskep in wingerde en gewas verbouings. Die oorblywende sub populasies is klein.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika reclinata