Ixia recondita is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike basis van die Leeurivierberg, wes van Swellendam, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² waar daar twee sub populasies is en dit word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika recondita