Die bloukalossie (Ixia rapunculoides) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos en die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom in die westelike Karoo voor, vanaf Loeriesfontein tot by Sutherland.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika rapunculoides