Ixia mollis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos, renosterveld en vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsriviervallei tussen Clanwilliam en Citrusdal en die westelike Sederberg voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika mollis