Ixia dubia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot in die Kaapse Skiereiland voor asook by Caledon en Hermanus. Die spesie word nie tans bedreig nie, maar het van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en indringerplante.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika dubia