Ixia flexuosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Riversdal, Stilbaai en Bredasdorp voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika flexuosa