Ixia latifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld langs die rant van die Tankwa Karoo tot by die Klein Swartberg en die suidelike hellings van die Gamkaberg.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika latifolia