Ixia leucantha is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Agulhasvlakte tussen Elim en Baardskeerdersbos voor. Die spesie het reeds 70% van sy habitat verloor weens gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplant en onbeheerde brande.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika leucantha