Ixia esterhuyseniae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge voor. Hier kom dit voor in vore, slote en al die dreineringslyne op hoogtes van 900 tot 1 200 m. voor. Die spesie word tans nie bedreig nie, maar word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika esterhuyseniae