Tatadim was negus (koning) van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie.

Bewind Tatadim se naam verskyn tweede op die lang lyste van die Zagwe-konings.G.W.B. Huntingford, "'The Wealth of Kings' and the End of the Zāguē Dynasty", Bulletin of the School of Oriental and African Studies, 28 (1965), p. 10 Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy die oudste bekende seun van Mara Takla Haimanot.Taddesse Tamrat, Church and State in Ethiopia, (Oxford: Clarendon Press, 1972), p. 56n.

Volgens die Gadla Jemrehana Krestos het Tatadim moeite gedoen om die troonopvolging vir sy seuns te verseker; hy het stappe gedoen teen sy broers Jan Sejoem en Germa Sejoem. Die Agau se erfeniswet het bepaal dat broers die regmatige opvolgers is, ’n probleem waarmee die Zagwe-konings te kampe gehad het.Taddesse Tamrat, p. 61.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Ethiopiese keisers