Ixia dieramoides is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Sederberg tot by die suidelike Tankwa Karoo en in die Klein-Karoo naby Barrydale voor. Dit groei op die suidelike hange.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika dieramoides