Germa Sejoem was negus (koning) van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie. Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy ’n seun van Mara Takla Haimanot, die jonger broer van koning Tatadim en die vader van Kedus Harbe en Gebre Mesqel Lalibela.Taddesse Tamrat, Church and State in Ethiopia, (Oxford: Clarendon Press, 1972), p. 56n. Sy naam verskyn nie op die langer koningslyste nie.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Ethiopiese keisers