Ixia curvata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Hantamberg, naby Calvinia, tot by die Roggeveld-eskarp, naby Middelpos, voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika curvata