Jan Sejoem was negus (koning) van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie. Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy die seun van Mara Takla Haimanot, ’n jonger broer van koning Tatadim, en die vader van Jemrehana Krestos.Taddesse Tamrat, Church and State in Ethiopia, (Oxford: Clarendon Press, 1972), p. 56n. Sy naam verskyn nie op die langer koningslyste nie.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Ethiopiese keisers