Gladiolus macneilii is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan Limpopo en kom by die Abel Erasmuspas voor. Die populasie word bedreig deur oorbeweiding en brandhout wat hier gesaag word.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika macneilii