Die bruinafrikaner (Gladiolus maculatus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika maculatus