Gladiolus marlothii is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom voor op die eskarp van die Roggeveldberge en ook Komsberg
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika marlothii