Die kalkoentjie (Gladiolus meliusculus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Hopefield tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het 80% van sy habitat aan kus ontwikkeling, indringerplante en landbou aktiwiteite afgestaan. Die meeste plante word nou tussen Darling, Malmesbury en Atlantis gevind.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika meliusculus