Gladiolus loteniensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit op die suidelike helling van die Drakensberg in die boonste gedeelte van die vallei van die Lothenirivier voorkom. Daar is slegs een populasie bekend en die plant word beskou as kritiek seldsaam.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika loteniensis