Die ribbokblom (Gladiolus liliaceus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap. Die plant het ook ander Afrikaanse name: aandpypie, grootbruinafrikaner en kaneelaandblom.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika liliaceus