Gladiolus leptosiphon is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom van die Swartberg tot die Baviaanskloofberge voor. Die plant het van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite en word tans bedreig deur volstruisboerdery.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika leptosiphon