Gladiolus kamiesbergensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Kamiesberg en Rooiberg voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika kamiesbergensis