Gladiolus karooicus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap en kom in die Klein Roggeveld en die voetheuwels van die Witteberg voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika karooicus