Die geelpypie (Gladiolus jonquilodorus) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein voor. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika jonquilodorus