Gladiolus insolens is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Piketberg voor. Hier is daar slegs twee subpopulasies en dié word bedreig deur die opdamming van die stroompies waar hulle groei. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika insolens