Sanofi is 'n Franse transnasionale maatskappy waarvan die aktiwiteite farmaseutika (veral voorskrifmedisyne op die gebied van diabetes, seldsame siektes, veelvuldige sklerose en onkologie) en produkte vir verbruikersgesondheid en inentings insluit.Sanofi : la remise à plat de Brandicourt

Sanofi, die voorste Franse maatskappy in navorsing en ontwikkeling, het in 2018 5,894 miljard euro op hierdie gebied belê (17,1% van hul verkope).Le Top 10 mondial des laboratoires pharmaceutiques en 2016

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse maatskappye