Gladiolus comptonii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivierberge voor. Dit het 'n klein voorkomsgebied van 20 km². Die plant word tans glad nie bedreig nie en word as krities seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika comptonii