Saint-Gobain is 'n Franse maatskappy wat spesialiseer in die produksie, transformasie en verspreiding van materiale.

Die onderneming is in 1665 gestig deur Jean-Baptiste Colbert (1619-1683) onder die naam Manufacture royale des glaces en is teenwoordig in agt en sestig lande en het in 2019 byna 171,000 mense in diens.L’entreprise St Gobain, un héritage de Colbert qui définit encore aujourd’hui 350 ans plus tard le capitalisme à la française Sedert 2019 is die hoofkantoor van die maatskappy in La Défense, 12 place de Iris, in die gemeente Courbevoie (92096) geleë.La tour vitrine de Saint-Gobain perce la skyline de La Défense

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse maatskappye