Die Kranshoekrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en in die Indiese Oseaan uitmond. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville geleë.
Eksterne skakels Google-kaart van Kranshoekrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap